Hierdie is ‘n tydelike post net om iets te tik. Ek hoop ek kry hom op die voorblad.
Oraait dis hoe ek dit doen. Die klomp konte. Ek sal hulle wys. Ek sal verseker die ding moet delete op ‘n latere stadium. Maar ja, hulle is ‘n klomp konte. Kom ons kyk maar hoe werk my nuwe plan.
Ek kan ook nou sommer maai sien hoe werk hierdie uitleg, en ek dink ek is amper klaar. Moet nog net ‘n mooi banner maak, dan is ek reg.
Ek sal ook bietjie moet dink aan idees wat om alles op te sit. Ek kan ook ‘n wyngids opsit.